Melinda Dillon

Melinda Dillon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Melinda Ruth Clardy
Geboorte 13 Oktober 1939
Hope, Arkansas, Verenigde State
Sterfte 09 Januarie 2023 (op 83)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1962–2007
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Melinda Dillon (13 Oktober 1939 - 9 Januarie 2023) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Close Encounters of the Third Kind (1977), A Christmas Story (1983), Harry and the Hendersons (1987), en Magnolia (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy